Tzitzikama Effektiewe Mikro-Organismes

Sit die bol aan die rol!

                   www.tem-imo.co.za               

Sit die bol aan die rol!

Produkte

Die hoofdoel van die organisasie is om gesonde produkte aan mens, dier en die natuur te verskaf en natuurlike boerdery praktyke te vestig. Dit verseker die vooruitsig van volhoubare boerdery sisteme en stelsels met verlaagde insetkostes. Dit versker dus meer ekonomiese boerdery stelsels met gesonder produkte waar die waarde toevoeging kwaliteit natuurlike produkte en aanvullings is met laer insetkostes. 

 

  • Dienste - Konsultasie, Vervaardiging, Navorsing, Laboratorium, Opleiding.
  • Produkte – asook produk inligting.
    • Kompos ekstrakte
    • Grond voeding
    • Dieregesondheid
    • Immuniteit booster
    • ​​​​​​​
  • Kursusse – grondgesondheid (algemeen), kompos produksie, mikroskopie (grondlewe)
  • Scarab Lab dienste:
    • Water ontledings
    • Grond ontledings
    • Mis ontledings
    • KI-strooitjies toets
  • ​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Hulpmiddel verkope/verhurings:
    • Grondboor
    • Kompos termometers
    • pH meters
    • Brix – meters en toebehore
    • Mikroskope en toebehore.

Die produkte word aan verskeie boerdery vertakkings verskaf insluitend, suiwel, wyn, mielies, vrugte en ander.

Die waarde toevoeging is om ‘n kombinasie van produkte vir grondgesondheid, plantgesondheid en diergesondheid te vestig vir optimum produksie.