Tzitzikama Effektiewe Mikro-Organismes

Sit die bol aan die rol!

                   www.tem-imo.co.za               

Sit die bol aan die rol!

Dienste

 

  • Opleiding aan boere:
    • Lesings oor grondbiologie: Basiese beginsels oor grondbiologie, hoe mikrobes in die grond se voedselketting inmekaar skakel en wat die voedselkettings vernietig.

    • Lesings oor die produksie van kwaliteit kompos met afvalstowwe wat beskikbaar is op die plaas. Alle organiese afval op plaas is byprodukte en kan dus weer in die kompos terug verwerk kan word.

 

  • Vervaardiging van natuurlike produkte wat direk verband hou met grondgesondheid, dieregesondheid en op die einde, mense gesondheid.
  • Verduideliking van finansiële voordele deur die gebruik van natuurlike produkte – groter en gesonder opbrengste teen laer insetkoste.

  • Bemarking van die produkte met professionele kennis en leiding – kliënte mengsels vir elke kliënt volgens sy behoeftes.
  • Laboratorium dienste om die behoeftes op gereelde grondslag te bepaal en aan te pas soos vordering plaasvind.
  • Persoonlike aandag aan elke aspek op plase ten opsigte van grond en plant gesondheid.
  • Produk aflewering op plase.
  • Gereelde kliënte besoeke om die kontak met kliënt, omgewing en diere te verseker.
  • Verbetering van afvalwater (Misdamme ens.) om waarde toe te voeg vir hergebruik, soos besproeiing.

Grond Gesondheid

Laboratorium Dienste

Navorsing